Tuesday, 03 April 2007

Arequipa

We are now in the White City, Arequipa. An old colonial city featuring incredible architecture made of a white volcanic rock called sillar. The city features many fine churches, but you have to pay to enter many of them, something I just don´t think is right!
The hostel and travel agency (Marlon´s Travel) where we are staying at is run by a very friendly family and we are enjoying it a lot. They joke around a lot and you should have seen Lloyd´s face when he payed yesterday and they told him his money was counterfeit!
Yesterday we went for our first taste of river rafting! It was incredible, although a little bit short. The rapids were classified as level 3 and 4. Level 4 is supposed to be really hard, but our guides were extremely good and made us feel very safe. It was still pretty exciting and definitely something I want to do again!
Tomorrow we are leaving for ANOTHER trek, this time the world´s second deepest canyon, in search of the elusive giagantic condor. It is a three day trek and should be absolutely amazing!
OK, hope everybody is having a good Easter/vacation wherever you are!
Neil

3 comments:

The Mother Hybrid said...

Hi Neil,

Dankie ek sal Easter geniet, maar die crap deel is dat Carel nie RSA vakansie dae kan vat nie (aangesien hy vir 'n Amerikaanse company werk...). Hy swot ook nog vir sy CT vakke so hierdie langnaweek is ek anyway maar op my eie.

Ek het mos die naweek wat verby is in Kleinmond by Carel se familie gekuier en rubberduck gery vir die eerste keer. Dit was INSANE. My ass het so seer gehop en op 'n stadium moes ek vir Carel se neef sĂȘ om stadiger te gaan, want al die val op my stuitjie het my rug begin seermaak. Maar ek gaan dit beslis weer doen! Ek dink selfs daaraan om vir my 'n wetsuit te kry...EK...'n wetsuit koop...kan jy dit glo?

Vir wat gaan ek altyd uit met ouens wat behep is met see toe gaan? ;) lol

Groete daar en geniet daai canyon!

Unknown said...

Hi Neil,

Dis nog steeds freakin ongelooflik om als te lees wat julle doen. Jy onthou seker dat ek my skouer maklik uit pootjie laat gaan, ek het dit maandag (2/4) laat fix. Sit nou met n sling vir 6 weke en dan 6 weke se rehab. Het gelukkig lekka pille wat meeste van die pyn wegvat. Ek kan ook gelukkig gemaklik slaap.

Geniet jou toer dude - ek sal vandag n ekstra stort vat vir jou part.

Chris

Neil said...

Ja, rubberduck is awesome. Maar hoe kry jy dit reg om jou stuitjie seer te stamp? Jy sit mos op die rubber kante? Anyway, as jy dink dis INSANE op die see, moet jy probeer om klas 4 rapids te ry! WAY cooler en harder!

Uiteindelik! Dit het my nog altyd uit gefreak as jou arm so skielik uit pop! En pille is ons vriende...

Bly julle geniet nog die blog, ek geniet dit nog om te skryf. Nog net ´n maand se entries oor.

Cheers,
Neil